Van tyd-tot-tyd pak ons verskillende projekte aan, bv. geldinsameling, sosiale byeenkomste,
kampe, fliekaande, uitreike en dies meer. Kontak die kerkkantoor indien jy meer wil weet:
From time to time we have different projects like fundraisers, socials, camps, movie nights,
outreaches etc. To know more, contact the church office:
Gemeenskapsete/Community dinner
Elke Maandagaand om 18:30 in die kerksaal eet ons saam met die straatmense. Enige
iemand is welkom om te kom saam eet. Kontak die kerkkantoor indien jy meer wil weet:
Every Monday evening at 18:30 in the church hall we host a dinner for street people. Anyone
is welcome to come and eat with us. To know more, contact the church office:
Dames Bybelstudie/ Women’s Bible study
Elke Dinsdagoggend om 10:00 in die kerksaal. Kontak die kerkkantoor indien jy meer wil
weet:
Every Tuesday morning at 10:00 in the church hall. To know more, contact the church office:
AA byeenkoms/AA meeting
Elke Vrydagaand om 18:30 in die saal agter die kerk.
Every Friday evening at 18:30 in the hall at the back of the church.